"Exclusive, tailor-made children's clothing."

"Children deserve to stand out. Our custom-made clothes make it happen."

Welcome at Piekanienies

As a busy mother, you always juggle more than the average person. Caring for your family, you don't have time to search from shop to shop, hoping to find clothes that will maybe fit your child. Especially if your child is too tall, or short, or you just struggle to find quality clothes that do not wash out after the first wash. Well, we can help you.

Testimonials

Baie gelukkige kliënt van Piekanienies 😀 My kinders is baie lank vir hul ouderdom, moet gewoontlik 2 groottes groter koop vir hul lengte, maar dan is hempde heeltemal te wyd en broeke heeltemal te groot om die middel. Anneli het tot ons redding gekom en perfekte sweetpakke gemaak vir die lang maer lywe🤩 

Atella

Anneli het my absoluut gered in die koue Vrystaat winter met hulle sweetpakkies. Dit was altyd 'n groot soektog na klere wat mooi sit en hou na 'n paar wasse, maar daardie dae is verby! Piekanienies se diens is vinnig en vriendelik! Ek sal hulle enigetyd aanbeveel vir enige tipe klere, ek het onder andere my doop pakkie by hulle laat maak en verkies hulle sweetpakke vir my 2 kinders. Top gehalte en bekostigbaar.

Zaendri

Hallo Anneli!
Ons het nou die pakkie oopgemaak. Hierdie sweetpakkies is nog mooier in regte lewe as op die foto's!. Sjoe, baie baie dankie!!! Die kwaliteit en stikwerk is amazing. Ek gaan foto's stuur, die kinders is ook mal hieroor!!

Jomarie

OUR CLOTHING RANGE 
NB - 12 YEARS

TRACKSUITS
DRESSES
PLAYSUITS
OVERALLS
BOERTJIE RANGE
ROMPERS
ONESIES

Scroll to Top